Yanik se eerste visvang ekspedisie met sy nuwe katrol en visstol

Gister (23 April 2017) het ons toe uitgery na Blaauwpan toe in Kempton Park. Al die omies by Die Hengel Vriend in Pretoria het ons aanbeveel na die plek toe. Jean-Louis het saam met ons gegaan….hy weet die meeste van varswater visvang en ons hoop toe dat hy ons darem so bietjie sal touwys kan maak.

 

 

Die hele dag daar uitgehang en gekyk hoe vang die mense om ons vis – die een na die ander. Ons was egter nie so gelukkig nie. Niks gevang nie – maar Yanik is nou selfs meer “eager” as ooit.

 

Ons spog met iemand ander se vis…
As die vis nie byt nie, dan stoei ons maar….
So cast jy….
En so!
En so!

Jubaweni 7 tot 10 April 2017

Hierdie was ons laaste Jubaweni met Yanik. Volgende jaar is dit groot skool.  Ons het by Geluksvlei gebly (so 13 km van Jubaweni af) en elke dag deurgery vir Yanik se game.

Jean-Louis
Hier kom die manne
Kyk hoe cool is ons
En nog een
Reg vir nog ‘n game
My grootman
Fish
Tristan speel senter
Louw is die heelagter
Mnr Wilco is beswaard…
Yanik
Yanik die losskakel
Die generaal lees die veld
Springbok in wording
Kuier na die game